2 Samuel 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die woorde van hierdie lied tot die Here gerig op die dag toe die Here hom gered het uit die mag van al sy vyande en uit die mag van Saul.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:1-5