Die Gibeoniete het hierop geantwoord: “Ons verwag nie silwer of goud van Saul en sy familie nie en ook nie dat iemand in Israel doodgemaak moet word nie.”Dawid vra toe: “Wat wil julle dan hê moet ek vir julle doen?”