2 Samuel 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het oorlog uitgebreek tussen die Filistyne en die Israeliete. Dawid en sy manskappe het teen die Filistyne gaan veg en Dawid het moeg geword.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:9-19