2 Samuel 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n opruier met die naam Seba seun van Bikri, 'n Benjaminiet. Hy het die ramshoring geblaas en gesê: “Dawid is nie deel van ons nie; ons het niks aan Isai se seun nie. Elkeen terug na sy woonplek toe, Israel!”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-2