2 Samuel 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

het hy boodskappers na hulle toe gestuur om vir hulle te sê: “Mag die Here julle seën omdat julle hierdie liefdesdaad aan julle koning Saul bewys het deur hom te begrawe.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-11