2 Samuel 2:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab-hulle het vir Asael opgetel en in die familiegraf in Betlehem gaan begrawe. Hierna het Joab en sy soldate die hele nag deur getrek en ligdag was hulle in Hebron.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:28-32