2 Samuel 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe skreeu Abner vir Joab: “Moet die swaard aanhou verteer? Besef jy nie dat die uiteinde net bitterheid is nie? Wanneer gaan jy eendag die manskappe beveel om nie meer hulle broers te agtervolg nie?”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:18-32