2 Samuel 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Joab en Abisai vir Abner agternagesit. Sononder het hulle by die Elmboogrant aangekom, regoor die fontein langs die pad na Gibeon se weiveld toe.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:18-30