2 Samuel 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna het Dawid die Here geraadpleeg: “Moet ek na 'n stad in Juda toe gaan?”Die Here het geantwoord: “Ja, gaan!”Dawid het gevra: “Na watter plek toe moet ek gaan?”Toe antwoord die Here: “Na Hebron toe.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-6