2 Samuel 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab het by die koning in die kamer ingegaan en gesê: “U het vandag al die manskappe laat skaam kry, hulle wat so pas u lewe en ook dié van u seuns en dogters, u vrouens en byvrouens gered het.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:3-7