2 Samuel 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is nou tagtig. Kan ek nog iets geniet? Of kan ek nog proe wat ek eet en drink? Kan ek nog die stem van sangers en sangeresse waardeer? Waarom moet ek van my 'n oorlas maak by die koning?

2 Samuel 19

2 Samuel 19:32-39