2 Samuel 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Saul se seun Mefiboset die koning kom ontmoet het, was sy voete en baard nie versorg nie; en sy klere was vandat die koning vertrek het tot op die dag dat hy in vrede teruggekom het, nie gewas nie.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:19-28