2 Samuel 19:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Dawid het geantwoord: “Wat het dit met julle te doen, seuns van Seruja? As julle so praat, is julle my teenstanders. Moet daar dan vandag iemand in Israel doodgemaak word? Ek weet mos tog dat ek vandag koning oor Israel is.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:12-28