2 Samuel 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het die oorwinningsdag 'n dag van trane geword vir al die manskappe, want hulle het gehoor dat die koning bedroef is oor sy seun.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-5