2 Samuel 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simeï seun van Gera, die Benjaminiet van die stad Bagurim, het haastig saam met Juda afgegaan om koning Dawid te ontmoet.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:14-18