2 Samuel 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie gevoel onder Israel het by Dawid en sy mense uitgekom.Daarna het die koning vir die priesters, Sadok en Abjatar, laat weet: “Praat met die leiers van Juda en vra: Waarom moet julle nou die laaste wees om die koning na sy paleis toe te laat terugkom?

2 Samuel 19

2 Samuel 19:9-17