2 Samuel 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het vir Joab, Abisai en Ittai beveel: “Werk om my ontwil tog saggies met my kind Absalom.”Al die manskappe het die bevel oor Absalom gehoor toe die koning dit aan die offisiere gegee het.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-7