2 Samuel 18:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Alles is reg,” roep Agimaäs en buig voor die koning en sê: “Geloof sy die Here u God, omdat Hy die mense wat in opstand gekom het teen die koning, verslaan het.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:20-30