2 Samuel 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die manskappe wat by hom was, in gelid opgestel: hy het hoofde oor afdelings van duisend en honderd aangestel en die leër in drie verdeel:

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-6