2 Samuel 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gusai het ingekom, en Absalom het vir hom gesê: “Dit is die voorstel van Agitofel. Moet ons dit aanvaar of nie? Hoe dink jy?”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:5-15