2 Samuel 17:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Dawid in Maganajim aankom, is daar vir hom beddegoed gebring deur Sobi seun van Nagas van die Ammonitiese stad Rabba, en Makir seun van Ammiël van die stad Lo-Dabar, en Barsillai die Gileadiet van Rogelim.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:22-29