2 Samuel 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Absalom het vir Amasa in Joab se plek oor die leër aangestel. Amasa was die seun van 'n sekere Ismaeliet Jeter wat gemeenskap gehad het met Abigal dogter van Nagas. Sy was 'n suster van Seruja, Joab se ma.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:21-29