2 Samuel 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Agitofel sien sy raad word nie gevolg nie, het hy sy donkie opgesaal en na sy huis toe in sy tuisdorp gery. Daar het hy sy sake gereël en homself opgehang en gesterf. Hy is in die familiegraf begrawe.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:19-29