2 Samuel 17:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Stuur nou gou en laat weet vir Dawid hy moenie vannag in die woestynpas slaap nie. Hy moet beslis verder trek, anders word hy en sy hele leër uitgewis.”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:13-18