2 Samuel 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou straf die Here jou vir al die moorde op Saul se geslag toe jy in sy plek koning geword het. Nou het die Here die koningskap aan jou seun Absalom gegee. Nou sit jy self in die ellende omdat jy 'n moordenaar is.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-14