2 Samuel 15:35-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. Kyk, die priesters Sadok en Abjatar sal daar by jou wees. Alles wat jy uit die paleis hoor, moet jy hulle vertel.

36. Hulle twee seuns Agimaäs en Jonatan is saam met hulle daar, en wat julle ook al hoor, kan julle vir my met hulle laat weet.”

37. Gusai die vriend van Dawid het toe die stad ingegaan, en Absalom was op pad na Jerusalem toe.

2 Samuel 15