2 Samuel 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die koning vir Sadok beveel: “Vat die ark van God terug stad toe. As die Here my dit vergun en my terugbring, sal Hy my die ark en sy heiligdom weer laat sien.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:15-26