2 Samuel 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het maar onlangs hier aangekom, en nou maak ek jou dakloos as ek jou saam met ons laat gaan. Ek weet nie waar ek sal beland nie. Draai om en laat jou volksgenote ook omdraai. Dit is immers aan jou dat hulle trou en lojaliteit verskuldig is.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:17-25