2 Samuel 14:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die hele Israel was daar niemand so mooi soos Absalom nie. Die mense het oral daaroor gepraat. Van kop tot tone het hy nie 'n enkele gebrek gehad nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:21-33