2 Samuel 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ontbied hy 'n slim vrou van Tekoa af en sê vir haar: “Jy moet baie hartseer lyk. Trek rouklere aan en moenie skoonheidsmiddels gebruik nie. Gedra jou soos 'n vrou wat al lank rou oor iemand wat dood is.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:1-12