2 Samuel 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vra die koning: “Sit Joab nie agter hierdie ding nie?”Die vrou antwoord: “Ja-nee, U Majesteit, niemand kan u om die bos lei nie. Dit ís so. Joab wat in u diens staan, het my dié opdrag gegee. Hy het my haarfyn vertel wat om te sê.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:15-28