2 Samuel 13:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net na hierdie woorde het die koningseuns ingekom. Hulle het hardop begin huil, en die koning en al sy dienaars het bitterlik saamgehuil.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:33-39