2 Samuel 13:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle nog op pad terug was, het die volgende gerug Dawid bereik: “Absalom het al die koningseuns doodgemaak. Daar het nie 'n enkele oorgebly nie.”

2 Samuel 13

2 Samuel 13:20-34