2 Samuel 13:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Absalom het sy lyfwagte beveel: “Julle moet oplet: net as Amnon lekker jolig raak van die wyn, sal ek vir julle die teken gee. Slaan hom dood. Moenie bang wees nie: ek gee mos self die bevel. Pak hom. Moenie weifel nie.”

2 Samuel 13

2 Samuel 13:24-35