2 Samuel 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haar broer Absalom het toe vir haar gesê: “Was jou broer Amnon by jou? Toe maar, my suster, bly nou maar stil. Hy is jou broer. Moet jou nie hieroor verknies nie.”Tamar het toe in haar broer Absalom se huis gaan bly en sy was 'n wrak.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:12-28