2 Samuel 12:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou is hy dood. Waarom moet ek nog vas? Kan ek hom na my toe laat terugkom? Ek gaan na hom toe; hy kan nie na my toe terugkom nie.”

2 Samuel 12

2 Samuel 12:21-27