2 Samuel 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoofde van sy huishouding het hom probeer oorreed om van die grond af op te staan, maar hy wou nie. Hy het nie saam met hulle aan tafel verskyn nie.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:9-21