2 Samuel 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Natan het huis toe gegaan, en die Here het die kind wat Urija se vrou vir Dawid in die wêreld gebring het, getref. Die kind het ernstig siek geword.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:11-22