2 Samuel 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Dawid vir Natan: “Ek het gesondig teen die Here.”En Natan sê vir hom: “Die Here het jou sonde vergewe: jy sal nie nou sterwe nie.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:10-18