2 Samuel 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom sal die swaard nou nooit meer uit jou huis weggaan nie, want jy het My geminag toe jy Urija die Hetiet se vrou vir jou gevat het.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:7-15