2 Samuel 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die routyd oor was, het Dawid haar na sy huis toe laat haal. Sy het sy vrou geword en vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Maar wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:19-27