2 Samuel 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Dawid gesê: “Die vyand het dapper teen ons geveg. Hulle het tot in die oop veld na ons toe uitgekom en toe ons hulle tot by die stadspoort terugdruk,

2 Samuel 11

2 Samuel 11:13-27