2 Samuel 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

en net as hy begin kwaad word en jou vra: ‘Waarom het julle so naby die stad gaan veg? Het julle nie gedink aan die mense wat bo van die muur af skiet nie?

2 Samuel 11

2 Samuel 11:11-27