2 Samuel 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die burgers van die stad het uitgekom en teen Joab geveg. Daar het van Dawid se soldate gesneuwel, en Urija die Hetiet het ook omgekom.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:11-23