2 Samuel 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het Urija toe beveel: “Bly vandag nog hier! Môre stuur ek jou terug.”Urija het daardie dag en die dag daarna in Jerusalem vertoef.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:4-13