2 Samuel 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab het opgemerk dat hy aan twee kante sou moes veg, voor en agter. Hy het toe 'n aantal van die beste manne uit Israel gekies en teenoor die Arameërs laat stelling inneem.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:6-15