en Dawid het gedink: “Ek wil met Nagas se seun Ganun op goeie voet bly, want sy pa was my goedgesind.”Dawid het toe gesante na hom toe gestuur om deelneming te betuig met die dood van sy pa. Toe die gesante van Dawid in die land van die Ammoniete kom,