2 Samuel 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aram het egter vir Israel gevlug. Dawid het sewe honderd man op strydwaens en veertig duisend oorlogsperde van Aram om die lewe gebring. Hy het verder ook vir Sobak, die hoof van hulle leër, so ernstig gewond dat hy daar gesterf het.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:12-19