2 Samuel 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Ammoniete gewaar dat die Arameërs vlug, het hulle ook vir Abisai gevlug en die stad ingegaan. Joab is toe van die Ammoniete af weg na Jerusalem toe.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:5-19