2 Samuel 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gesê: “As die Arameërs vir my te sterk is, moet jy my kom help, en as die Ammoniete vir jou te sterk is, sal ek jou kom help.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-19